Ford 4000 Trekker

Gina van Jaarsveld
Published 17/10/2026 – 10 hours ago
R55,000.00
Location
Lutzville
Description

FORD 4000 – TE KOOP SOOS DIT STAAN

R55 000
Aandag nodig:
– Silinderkop & busse – koppakking is geblaas omdat die busse onder die blok-oppervlak sit
– Radiator moet herstel of vervang word

Bande in goeie toestand

Kontak no. 071 432 1621

Epos: [email protected]