R68,500.00
Location
Paul Roux
Description
Stewige Nuut Geboude Fynsaad Planters te Koop! 🌱
✔️ 100% Werkend
✔️ Stewig gebou
✔️ Aanpassings kan volgens die kliënt se behoeftes gemaak word
Pryse:
• 2.2 m – R47 500.00
• 3.3 m – R68 500.00
• Deposito betaalbaar met bestelling
• Ongeveer 14 dae vervaardigingstyd
• Benodigde trekkerkrag: 60–65 HP
Kontak ons vandag vir meer inligting of om jou bestelling te plaas!
🌾 Verwysings van tevrede kliënte is beskikbaar wat suksesvol plant.
📍 Area: Paul Roux
📞 Kontak Gina:
• 081 500 4562 – WhatsApp
• 083 401 3319 – WhatsApp & Oproepe
